News

George, Tuinroete ( September 2022) - Niel Kasselman sê hy vry al vir ‘n lang tyd na die wonderlike oumotor wat hom en drie van sy familielede gaan vervoer tydens vanjaar se Erfenistoer – die Suid-Kaap Oumotorklub se jaarlikse uitstappie ter viering van Erfenismaand, en...

George, Garden Route (September 2022) - Niel Kasselman says he’s always had his eye on the awesome old car that will transport him and three family members during this year’s Erfenistoer – the Southern Cape Old Car Club’s annual outride to celebrate Heritage Month, as...

George, Tuinroete – (Julie 2022) Reëlings val netjies in plek vir vanjaar se gunsteling-viering van ons Suid-Afrikaanse motor-erfenis, en dit langs ongeveer 1,220km van die Wes-Kaap se skilderagtigste paaie. Soos gewoonlik word die Erfenistoer – 2022 is die geleentheid se 10de bestaansjaar – aangebied...

This is not Mr Kuschke’s first rodeo, by far! Philip Kuschke has the unique pleasure of organising the 2022 Zesto Café Veteran Tour, which culminates in two days of engine ogling at Eden Technical High on February 12 and 13, during George Old Motor Show’s...

Meneer Kuschke se Veteraan Toer-fut is nog lank nie uit nie! Philip Kuschke is aan die stuur van die 2022 Zesto Café Veteraan Toer, wat die voorloper is van twee dae se enjinplesier wanneer George Oumotorskou sy 25ste bestaansjaar vier op 12 en 13 Februarie...