Header small

2016 George Old Car Show to be featured on Ignition

Ignition2016

We are very excited to announce that highlights from this year's George Old Car Show driven by Oakhurst Insurance will be aired on Ingnition TV, DSTV Channel 189 from Saturday 9 July to Friday 15 July. The first broadcast will be aired on Saturday 9 July at 09:30 am, so tune in to DSTV Channel 189 and see George in action!

Date Time   Date Time
09 July 2016 09:30   13 July 2016 08:30
10 July 2016 15:30   13 July 2016 17:30
11 July 2016 04:30   14 July 2016 14:30
12 July 2016 20:30   15 July 2016 00:30

Read more ...

Skou ‘n belangrike ekonomiese inspuiting vir George

George OCS 2015

George (3 Februarie) –  Die Suid-Kaap Oumotorklub se  jaarlikse George Oumotorskou wat op  14 en 15 Februarie aangebied word,  is ‘n belangrike ekonomiese inspuiting vir die dorp.

“Die meer as 11 000 besoekers wat jaarliks die George Ou Motorskou bywoon,  dra nie net by tot die ontwikkel van die George Toerismebedryf nie, maar lewer ook ‘n belangrike finansiële bydrae tot ons dorp se ontwikkeling en daarom lewer die George Munisipaliteit sy steun aan hierdie geleentheid,” sê rhr Charles Standers, burgemeester van George. “Die skou skep ook werksgeleenthede wat bydra tot volhoubare maatskaplike transformasie.”

Read more ...