Header small

George Old Car Show turns 21 in style

George – The George Old Car Show, driven by Oakhurst Insurance Ltd, celebrated its 21st year of existence on 11 and 12 February this year.

“We are thrilled that the show attracted more than the 2016 record number of people with a total attendance of over 12800 people for the weekend. A total of 1070 cars, tractors, motorcycles and stationary engines were registered for this year,” said Phillip Rosser, chair of the committee that organised this year’s Old Car Show.

Read more ...

Ou motors steel oral harte

George – Die George Oumotorskou, gedrewe deur Oakhurst Versekeringsmaatskappy Beperk, vier op 11 en 12 Februarie 2017 sy 21ste bestaansjaar.

“Die 21ste bestaansjaar van die Suid-Kaap Oumotorklub (SKOMK) se George Oumotorskou word gevier met ‘n uitstalling van meer as 1 000 voertuie en ek is seker ons gaan verlede jaar se rekord besoekerstal van 12 000 oorskry,” sê Phillip Rosser, voorsitter van die 2017 reëlingskomitee.

Read more ...